Voer sjablone uit
Gebruik hierdie funksie om sjablone van een stelsel na ’n ander uit te voer.
Om sjablone uit te voer, kies een of meer sjablone om uit te voer en klik op
. ’n Boodskap wat bevestig of jy die sjablooongebruikers en -aanhangsels in die uitvoerproses wil insluit, word vertoon. Maak jou keuses en klik op om die uitvoerlêer te skep. Jy kan die lêer oop maak of stoor.