Stap-eienskappe

Gebruik die Stapeienskappe-paneel om die basiese parameters van die stap op te stel.

Eienskap Beskrywing
Naam Vul die naam van die stap in.
Beskrywing Vul die beskrywing van die stap in.
Spertyd oor Vul die tyd wat die stap moet neem hier in.
Erf stroomdeelnemers Merk hierdie blokkie as jy wil hê dat alle stroomdeelnemers aan hierdie stap moet kan deelneem.
Begin stap slegs deur interne deelnemers Merk hierdie blokkie slegs as jy wil hê ’n interne deelnemer moet hierdie stap begin.
Interne deelnemers Vul spesifieke deelnemers in vir die stap. Jy kan slegs stroomdeelnemers kies om stapdeelnemers te word.
Eksterne deelnemers Vul spesifieke deelnemers in vir die stap. Jy kan eksterne deelnemers byvoeg om stapdeelnemers te word.
Voeg aanhegsels by Voeg enige aanhangsels by jy by die stap wil assosieer.