Wysiging van jou profiel

Jy kan jou profiel enige tyd wysig deur op Gebruikerinstellings te klik.

Jou profiel bevat jou foto en besonderhede oor jou. Die besonderhede in jou profiel is gekategoriseer in verskillende stelle inligting soos kontak besonderhede, persoonlike besonderhede, sekuriteit instellings, buite kantoor instellings en persoonlike instellings vir kennisgewings, e-pos en meldings.