Prent

Die Prent-koppelvlakgeriefie word gebruik om ’n prent te wys. Die prent word as 'n skakel by die koppelvlakgeriefie gevoeg, dit moet dus vanaf 'n URL toeganklik wees.

Die koppelvlakgeriefie gebruik hierdie konfigurasie:

InstellingBeskrywing
Titel Die koppelvlakgeriefietitel.
Inlynstelling Die inlynstelling van die prent.
  • Vul: Verander die grootte van die prent om die koppelvlakgeriefie te vul sonder om die prentaspekverhouding te behou.
  • Middel: Die prent word in die oorspronklike grootte gewys, gesentreer in die koppelvlakgeriefie.
  • Pas: Verander die grootte van die prent om die koppelvlakgeriefie te vul terwyl die prentaspekverhouding behou word.
  • Oordek: Verstel die prent se grootte om die hele houer te oordek, selfs al is dit nodig om die prent te rek of om ’n rand van die prent te knip.
Prent-URL Die URL na die prent.
Begin URL Die URL wat in ’n nuwe oortjie begin moet word deur op die prent, die Begin-opskrifaksie of die legstuk-kieslys te klik.

As hierdie veld leeg is, word die Begin-opskrifafksie nie vertoon nie.