Duplisering van ‘n koppelvlakgeriefie
Jy kan ’n koppelvlakgeriefie op ’n bladsy dupliseer. Om 'n koppelvlakgeriefie te dupliseer, is dieselfde as om die koppelvlakgeriefie op dieselfde bladsy te kopieer en te plak.
- Klik op die koppelvlakgeriefiekieslys-ikoon (…) op die koppelvlakgeriefie se titelbalk.
- Klik op .
- Klik op om ’n afskrif van die koppelvlakgeriefie by die huidige bladsy te voeg.
Let wel: As die -kieslysopsie nie beskikbaar is nie, kan die bladsy dalk 'n gepubliseerde bladsy wees. Kyk na Wysig ’n gepubliseerde bladsy.