Verander die titel, beskrywing en kleur van ’n bladsy

  1. Klik op die bladsykieslys-ikoon (…) op die bladsytitelbalk.
  2. Klik op Bladsy-instellings.
  3. Spesifiseer die bladsytitel en -beskrywing.
  4. Kies die bladsykleur uit die kleur-aftreklys.
  5. Klik op Stoor.