Werk met die bladsypaneel

Die bladsypaneel wys die huidige gekose bladsy of ’n verwelkomingsbladsy met toegang tot die Bladsykatalogus en die Skep bladsy -funksie.

’n Bladsy bestaan uit ’n aantal koppelvlakgeriefies in 'n aanpasbare uitleg wat wissel van een tot vier kolomme. ’n Koppelvlakgeriefie bevat ’n koppelvlakgeriefietitelbalk met algemene aksies, sowel as koppelvlakgeriefie-spesifieke aksies en ’n koppelvlakgeriefie-inhoudarea.

Koppelvlakgeriefies kan herrangskik word, verander van grootte, bygevoeg en verwyder word. Kyk na Wysig ’n bladsy.