Werk met die bladsytitelbalk

Die bladsytitelbalk is onder die Infor Ming.le-navigasiepaneel en het die volgende areas:

AreaBeskrywing
BladsytitelDui die titel van die tans-gekose bladsy aan. As daar meer as een bladsy beskikbaar is, word 'n pyl langs die titel vertoon. Jy kan op die titel klik om ander bladsye te kies.
BladsynavigatorStel jou in staat om jou bladsye te navigeer. Dit word vertoon wanneer daar meer as een bladsy is, en dit bestaan uit sirkel-ikone wat elke bladsy verteenwoordig. Die tans-gekose bladsy word aangedui as ’n gevulde sirkel. As daar meer as sewe bladsye is, word die laaste sirkel ’n aftrekkieslys wat die oorblywende bladsye vertoon.
WysigknoppieGebruik om die uitleg van die bladsy te verander.
Let wel: Die knoppie word slegs vir privaatbladsye vertoon.
BladsykieslysKlik daarop om ’n kieslys met hierdie opsies te vertoon:
Let wel: Sommige kieslysopsies word nie vertoon as jy nie gemagtig is om daardie aksie uit te voer nie.