Gebruik kolligte

Kolligte is koppelvlakgeriefies wat jy gebruik om basiese funksies op die soekresultatebladsy uit te voer.

Om ’n kollig te aktiveer, klik enige plek op die verlangde soekresultaat (behalwe die skakelroete-titel) om die soekresultate na links te skuif en die kollig te laat wys.

Die kollig wat vertoon word, is afhanklik van die soekresultaat en die toepassing. Hier is ’n lys aksies wat moontlik deur verskeie kolligte voltooi kan word:

Naam Aksies
Opdragkollig Wys toe

Wys aan my toe

Keur goed

Parameters

Verwerp

Bekyk ’n aanhegsel

Bekyk geassosieerde skakelroetes

Bekyk Werkvloeivordering-aanduider

Waarskuwingkollig Wys toe

Wys aan my toe

Bekyk ’n aanhegsel

Bekyk geassosieerde skakelroetes

Gebruikerkollig Geen aksies nie
Plasingkollig Bekyk ’n aanhegsel

Bekyk geassosieerde skakelroetes

Groepkollig Plaas
Stroomkollig Kanselleer

Voltooi

Vee uit

Herbegin

Begin

Sjabloonkollig Aktiveer

Deaktiveer

Vee uit

Kletsgroepkollig Geen aksies nie
Onderwerpkollig Bekyk ’n aanhegsel
Onderwerpboodskapkollig Bekyk ’n aanhegsel
Spanmaatboodskapkollig Bekyk ’n aanhegsel