Groepe

Vee op die Bladsybeheerder vir toegang tot die Groepe-laai (die tweede kolletjie). Van hier af kan jy die groepe en onderwerpe hersien en bestuur, insluitend:

  • Skep ’n nuwe publieke/private groep
  • Bekyk groepgids
  • Soek vir groep(e)
  • Sluit aan by/verlaat ’n groep
  • Versoek/kanselleer versoek om by ’n private groep aan te sluit
  • Bekyk groepbesonderhede
  • Wysig groepbesonderhede
  • Skrap groep(e)
  • Bestuur onderwerpe
  • Voeg spanmaats by ’n groep
  • Soek vir groeplid/-lede
  • Bekyk ’n groeplid se profielbesonderhede
  • Begin/stuur ’n onderwerpboodskap
  • Verlaat ’n groep
  • Bekyk onderwerpgids
  • Teken in op/teken uit van die onderwerpe (buiten Algemeen- en Hulplyn-onderwerpe)
  • Skep ’n nuwe onderwerp in ’n groep
  • Soek na ’n onderwerp
  • Bekyk alle onderwerpe van ’n groep
  • Bekyk kentekentelling van nuwe onderwerpboodskappe
  • Bekyk onderwerpboodskappe
  • Wysig onderwerp
  • Soek vir onderwerpboodskappe
  • Bekyk onderwerpbesonderhede
  • Argiveer/deargiveer onderwerpe
  • Bekyk onderwerpaanhegsels
  • Voeg spanmaats by ’n onderwerp
  • Soek vir onderwerpaanhegsels